Sommige van Rock Surf and Deep se artikels word nou in Afrikaans geskryf.

Roomys, reënbogies en romantiese stappies langs die beeldskoone strande aan die Hoek van Afrika, die Kaap. Sjoe, maar dit klink amper soos ’n sprokiesverhaal, en dit ís, eintlik.   Die kaap is regtig ’n spesiale ...
WOORDE & FOTOS: HENNIE PAPENFUSS Foto bo: Die skrywer met 'n King wat op popper gevang is              In die vorige uitgawe van RSD het ons oor die verskillende tipes p...
Vissakke en -bokse het ‘n lang pad gekom van die ou weermagrugsak of  blou Orca rugsakke wat ons pa-hulle destyds gebruik het.   Met die weermagsak het jou goed so deurmekaar geraak teen die middle van jou visvang-uitstappie dat j...
Die spiesneusrog is ’n gewilde winter teiken-spesie op die sportvisserman se lys vanweë hulle sterk vegvernuf en hulle vuil vegtaktieke. Hulle word nie sommer met die eerste probeerslag geland nie, veral nie as jy hom by ’n rotsagtig...
Die dae toe hengel net deur die manne beoefen was is lankal iets van die verlede, en deesdae sien ons meer en meer dames wat hulle wederhelftes vergesel na die hengelwaters. Ek is seker daar is ’n hele paar manshengelaars wat kan vertel van hoe...